#StayHappening
Sat, 31 Oct, 2026 at 10:00 am UTC+02:00

Woord in Waarheid Damestee

  • Stadsaal Mosselbaai · Mossel Bay
Woord in Waarheid Bediening Publisher / Host Woord in Waarheid Bediening
Share
Woord in Waarheid Damestee
Advertisement
🌸WOORD in WAARHEID DAMESTEE - 31 OKTOBER 2026 🌸
Moenie hierdie besondere oggend mis nie! Kom geniet saam met ons 'n heerlike tyd van inspirasie, kuier en bederf.
✨ Almal is welkom!
🎟️ Kaartjies:
• R200 per persoon
• Tafel van 10 – R1 800
🌷 Ons benodig gasvrouens! Indien jy 'n gasvrou is, dek jy jou eie tafel en voorsien eetgoedjies vir jou 10 gaste (jouself ingesluit).
🎁 Elke dame ontvang 'n geskenksakkie.
🎉 Daar sal ook opwindende geskenktrekkings wees – onthou om jou kaartjie saam te bring!
Vir navrae, besprekings of om as gasvrou op te tree, kontak:
📞 Johandi – 081 766 8266
Merk solank die datum in jou dagboek: 31 Oktober 2026!
Ons sien uit daarna om hierdie spesiale oggend saam met jou te deel. 💕
🙌🏻🌷Kom blom saam met ons in Sy teenwoordigheid!🙌🏻🌷
Natasha Music, Hope and Inspiration
Alta Blomerus
Elsabe Potgieter
Annamarie Rossouw
Ronelle J V Rensburg
Advertisement

Event venue

Stadsaal Mosselbaai, Mossel Bay, South Africa

Tickets
Concerts, fests, parties, meetups — all the happenings, one place.

Discover more events by tag

Ask AI if this event suits you

Keep the plans coming

More events in Mossel Bay

Mossel Bay is happening.

See everything else that’s on — concerts, markets, comedy and more.