Advertisement
KORF TOT KOLE – ’N AAND VOL MUSIEK, KOS & PRET!Maak jou reg vir ’n onvergeetlike aand by Reedvalley op 7 November 2026, wanneer die Suid-Kaap Bye Bedryf en Vereniging hul jaarlikse Korf tot Kole-geleentheid aanbied!
Jakkie Louw is op die verhoog en gaan die aand behoorlik aan die gang sit met sy bekende treffers, energieke optrede en daardie unieke Jakkie Louw-gees!
Maar dis nie al nie… jou kaartjie sluit ’n heerlike ete in!
Kom geniet ’n aand saam met vriende, familie en mede-bye-entoesiaste, met lekker kos, goeie musiek en ’n kuieratmosfeer wat jou voete sommer vanself laat beweeg.
🎟️ Kaartjies beskikbaar – moenie hierdie een misloop nie!
Bring jou mense, trek jou dansskoene aan en kom vier die jaar saam met ons!
Van korf tot kole… en van kole tot ’n lekker kuier!
Advertisement
Event venue
ReedValley Farm, R327, 6500 Mossel Bay, South Africa, Reedvalley, Mossel Bay, South Africa
Tickets