Advertisement
DOZI KOM NA REEDVALLEY!Maak gereed vir ’n aand vol musiek, herinneringe, lekker kuier en daardie unieke Dozi-klank!
Dozi bring sy bekende trefferliedjies en onvergeetlike verhoogenergie na Reedvalley vir ’n aand wat jy beslis nie wil misloop nie.
Kom geniet ’n heerlike ete, goeie wyn en ’n aand se klanke en SA gunstelinge in die pragtige atmosfeer van Reedvalley.
Bespreek jou kaartjies en maak seker jy is deel van hierdie spesiale aand!
Advertisement
Event venue
ReedValley Farm, R327, 6500 Mossel Bay, South Africa, Reedvalley, Mossel Bay, South Africa
Tickets