Advertisement
Is jy al deur 'n egskeiding? Wel, Schalk is! En gelukkig vir jou gaan hy daaroor praat. Wel, hy MOET eintlik daaroor praat. Hoekom? Want dis goedkoper as 'n sielkundige. Dis hoekom! Rou, eerlike stand-up op sy beste. En miskien selfs 'n enkele traan wat by die linkerwang af rol. Dit is hopelik (vir die liefde van alles wat goed is) die enigste keer wat Schalk ooit 'n show gaan doen oor 'n egskeiding, so moet dit nie misloop nie!
Advertisement
Event venue
Die Boer, 6 Chenoweth St, Durbanville, 7550, South Africa
Tickets