Advertisement
'n Musikale reis tussen twee tale.Pietman Geldenhuys is 'n musikant, liedjieskrywer, komediant, akteur, aanbieder (OppieStoep en Landbouweekliks), storieverteller en selfs 'n Skotse karakter (Peter Mitchell). Sy talent as liedjieskrywer is bekroon met 'n Ghoema-toekenning vir Liedjieskrywer van die Jaar, terwyl een van sy albums ook benoem is vir 'n SAMA-toekenning as Kontemporêre Album van die Jaar. In hierdie unieke 75-minute produksie laat Pietman die die musiek die hoofrol speel, met die stories wat dit afrond. Met 'n versameling van sy eie Afrikaanse en Engelse liedjies neem hy gehore op 'n persoonlike, opregte en musikale reis deur sy wêreld van woorde, melodieë en herinneringe.
Twee tale. Een kunstenaar. 'n Aand waar die musiek die stories vertel.
Advertisement
Event venue
Die Boer, 6 Chenoweth St, Durbanville, 7550, South Africa
Tickets
Discover more events by tag
Music in DurbanvillePerforming-arts in DurbanvilleTheatre in DurbanvilleComedy in DurbanvilleConcerts in DurbanvilleLive-music in DurbanvillePerformances in Durbanville