Advertisement
Vir die wat nie vinnig genoeg kaartjies in Augustus kon kry voor dit uitverkoop het nie, hier is nog n kans! Koop jou kaartjies sommer nou!Mel vertel: Vrouwees en ander dramatiese gebeure met gas Damian Beer
Mel die Storieverteller bring splinternuwe stories oor vrouwees, geinspireer deur gebeure uit verskillende fases van haar lewe.
Stories sluit in: ‘n Outjie, Marlien se troue, ‘n Naby-dood ervaring op wittebrood, en meer.
Kom in ‘n los broek en gemaklike skoene om tussendeur die stories heerlik op Damian Beer se gesingery te dans of net voete te tik.
Tydsduur: 70 minute (Geen pouse)
Ouderdomsbeperking: Geen onder 14’s (T)
Deure open: 11:30
Mel Vertel: 14:00
Advertisement
Event venue
Die Boer, 6 Chenoweth St, Durbanville, 7550, South Africa
Tickets
Discover more events by tag
Storytelling in DurbanvillePerformances in DurbanvillePerforming-arts in DurbanvilleTheatre in Durbanville