#StayHappening
Sat, 12 Dec, 2026 at 08:30 pm UTC+02:00

Mel die Storieverteller - DURBANVILLE, DIE BOER, Internet Sensasie

  • Die Boer · Durbanville
MDS Management Publisher / Host MDS Management
Share
Mel die Storieverteller - DURBANVILLE, DIE BOER, Internet Sensasie
Advertisement
Durbanville, julle het gesmeek en ons het geluister. Mel kom bied nog net een keer Internet Sensasie aan by Die Boer. Kom kuier en lag lekker saam!
In 2023 het nuuskierige gehore opgedaag om te sien hoe internetsensasie, Mel die Storieverteller in lewende lywe op ‘n verhoog lyk. Nou stroom almal na haar vertonings want Mel is toe skreeusnaaks in die regte lewe ook (vir mans en vroue). In haar derde komiese een-vrou vertoning, Internet Sensasie, gaan gehore uitvind dat Mel nou kan sing ook.
Mel deel uit eerstehandse ervaring stories vanuit die elektroniese oerwoud vol aandagsoekers en liggelowiges: Oom Riekert se groot fout, ‘n beplande vuisgeveg in ‘n taai plek met die naam KuduKraal, hoe ‘Mel die Storieverteller’ ontstaan het en die siekte op haar voorkop.
Die stories is vars, onverwags en bleddie belaglik, maar blykbaar alles waar, wel, so sê Facebook, en ons almal weet wat op die internet staan is ‘n feit, maar kan betwyfel word, tensy jy dit wil glo!
Vertoning duur: 80 minute (Geen pouse)
Styl: Komiese Storievertelstyl
Ouderdomsbeperking: Geen onder 14’s
Venue: Die Boer
Adres: 6 Chenoweth St, Durbanville, 7551
Kaartjieprys: R220pp
Deure open: 18:00
Vertoning begin: 20:30
Kaartjies: Binnekort beskikbaar op https://dieboer.com/ of https://meldiestorieverteller.co.za/
Heerlike kos en drinkgoed beskikbaar vanaf hul menu.
Advertisement

Event venue

Die Boer, Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South Africa

Tickets
Concerts, fests, parties, meetups — all the happenings, one place.

Discover more events by tag

Ask AI if this event suits you

Keep the plans coming

More events in Durbanville

RAAF

Sat, 19 Dec at 08:30 pm Die Boer

Durbanville is happening.

See everything else that’s on — concerts, markets, comedy and more.