#StayHappening
Wed, 23 Sep, 2026 at 07:00 pm UTC+02:00

Kinders van die Lig

  • Die Centurion Teater · Centurion
Lizl Simoes Publisher / Host Lizl Simoes
Share
Kinders van die Lig
Advertisement
Kinders van die Lig is die amptelike bekendstellingskonsert van Lizl Simoes – ’n viering van haar eerste vyf oorspronklike enkelsnitte en die begin van ’n nuwe hoofstuk in haar musikale reis.
As ATKV-Crescendo-opnamekunstenaar , het Lizl die afgelope jaar gehore aangegryp met haar eerlike lirieke, unieke stem en vars klank. Ná die sukses van haar debuut-enkelsnit, Muurblom, wat die Afrie-indie-toekenning vir Beste Nuweling-enkelsnit ontvang het, bring sy nou haar eie musiek na die verhoog.
Die konsert neem sy naam uit Lizl se splinternuwe duet Kinders van die Lig saam met Joshua na die Reën, wat op 4 September 2026 vrygestel is. Joshua na die Reën sluit ook as spesiale gaskunstenaar by Lizl aan vir hierdie besondere aand.
Onder leiding van musikale regisseur William Jacobs, saam met musikante Ruan Graaff, Angelo Roman en Justin Arendse, word Lizl se oorspronklike musiek in ’n unieke lewendige verhoogervaring omskep.
Kom vier saam met ons die bekendstelling van ’n nuwe stem in Afrikaanse musiek – ’n aand waar oorspronklike liedjies, betekenisvolle stories en lig saamvloei.
Bespreek Kaartjies by Quicket: https://qkt.io/LizlSimoes
Advertisement

Event venue

Die Centurion Teater, 123 Amkor Road,Centurion, Gauteng, South Africa

Tickets
Concerts, fests, parties, meetups — all the happenings, one place.

Discover more events by tag

Ask AI if this event suits you

Keep the plans coming

More events in Centurion

Boerewors Roll Master

Thu, 24 Sep at 09:00 am 102 Lloys Ellis Drive, Mnandi AH , 0158 Centurion, South Africa

Cry Our Rhino EXPO

Thu, 24 Sep at 02:00 pm Centurion, South Africa , 1559 Pretoria, South Africa

Centurion is happening.

See everything else that’s on — concerts, markets, comedy and more.