#StayHappening
Sat, 24 Oct, 2026 at 08:30 pm UTC+02:00

Irene-Louise van Wyk feat. PC Vermaak @ Heroes Live

  • Heroes Live · Kraaifontein
Heroes Live Publisher / Host Heroes Live
Share
Irene-Louise van Wyk feat. PC Vermaak @ Heroes Live
Advertisement
Op Saterdag, 24 Oktober, bring Heroes Live 'n aand wat jou sal laat saamsing, saam beweeg en saam kuier soos net Afrikaanse musiek kan doen.
Irene-Louise van Wyk is een van die treffendste stemme in die Afrikaanse popwêreld. Met treffers soos "Tekkies Brand", "Sjampanje", en” Hou Jou Hande van my Lyf Af" het sy haarself gevestig in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf. Sy spog met verskeie toekennings en haar liedjie “Tekkies Brand” het die nommer 1 posisie op Apple en iTunes behaal vir 16 weke. Op die verhoog is sy pure energie, en sy weet presies hoe om 'n dansvloer aan die brand te steek.
PC Vermaak is die ervare kitaarspeler wat al jare lank saam met Irene-Louise op die verhoog staan. Hy het onlangs sy debuut gemaak as ’n solo-kunstenaar en daarom is dit so spesiaal dat die twee die kollig deel vir hierdie vertoning.
Twee kunstenaars, een verhoog, en 'n aand wat jy nie gou sal vergeet nie.
Deure: 18:00
Show: 20:30
Bespreek jou tafel. Bring jou mense en kom geniet kwaliteit Afrikaanse musiek, heerlike kos en ’n lekker atmosfeer.
Advertisement

Event venue

Heroes Live, Shop 1 A, Nitida Avenue, Cape Gate Decor Centre, Kraaifontein, South Africa

Tickets
Concerts, fests, parties, meetups — all the happenings, one place.

Ask AI if this event suits you

Keep the plans coming

More events in Kraaifontein

Kraaifontein is happening.

See everything else that’s on — concerts, markets, comedy and more.