#StayHappening
Fri, 06 Nov, 2026 at 08:30 pm UTC+02:00

Ricus Nel @ Heroes Live

  • Heroes Live · Kraaifontein
Heroes Live Publisher / Host Heroes Live
Share
Ricus Nel @ Heroes Live
Advertisement
Ricus Nel is een van daardie rare musikante wat ewe tuis is met 'n pen in die hand as met een van die dertien instrumente wat hy bemeester het. Sy growwe country-rock stem en treffers soos "Trek Hom Plat", "308" en "Bok Is Beter" het hom tot 'n huishoudelike naam in die Afrikaanse musiekbedryf gemaak. Hy staan bekend vir hoë-energie lewendige vertonings, en 6 November bring hy daai energie na Heroes Live.
Bespreek jou tafel, bring jou mense en kom geniet 'n aand vol goeie musiek, heerlike kos en 'n lekker atmosfeer.
Advertisement

Event venue

Heroes Live, Shop 1 A, Nitida Avenue, Cape Gate Decor Centre, Kraaifontein, South Africa

Tickets
Concerts, fests, parties, meetups — all the happenings, one place.

Discover more events by tag

Ask AI if this event suits you

Keep the plans coming

More events in Kraaifontein

Kraaifontein is happening.

See everything else that’s on — concerts, markets, comedy and more.