Advertisement
Wees een van die eerstes om die 𝗠𝗦𝗖 𝗔𝗿𝗺𝗼𝗻𝗶𝗮 in Suid-Afrika te beleef – ‘n onvergeetlike bootreis wag op jou! 🤩 Jy kan uitsien na ’n luukse kajuit, etes in vyfster-restaurante, swembaddens, jacuzzi’s, teaterproduksies, temapartytjies, kuier saam met bekendes, topklasvertonings en praatjies, ’n eilandbesoek, en méér ...
𝗪𝗮𝘁 𝗶𝘀 𝗮𝗹𝗹𝗲𝘀 𝗶𝗻𝗴𝗲𝘀𝗹𝘂𝗶𝘁?
🛳️ Luukse kajuit – wat elke dag skoongemaak word
🍱 Alle etes – vyfster-restaurante óf by die buffet
😎 Ontspanning – swembaddens, jacuzzi’s, gimnasium, spa en méér
👯♀️ Vermaak – temapartytjies en teatervertonings ingesluit
🏖️ Eilandpret – by die Portugese eiland (as die weer dit toelaat)
🎶 Bekendes – vertonings, praatjies, kuier en foto’s
Advertisement
Event venue
Durban Harbour, Durban, KwaZulu-Natal, South Africa
Tickets