Advertisement
Francois van Coke en 'n vertrek vol mense wat elke woord ken. Kom na Heroes Live vir 'n aand wat werklik besonders gaan wees. Francois bring sy rou talent en onvergeetlike lirieke vir 'n intieme aand na ons venue in Brackenfell.Gryp jou beste vriende, familie en kollegas en bespreek 'n tafel vir 'n aand van lekker saam sing en kuier, heerlike kos en 'n amazing vibe.
Begin Desember op die regte manier! Kry jou kaartjies nou.
Advertisement
Event venue
Heroes Live, Shop 1 A, Nitida Avenue, Cape Gate Decor Centre, Kraaifontein, South Africa
Tickets