Advertisement
✨🎄 EENVOUDIG KERSFEES | KERSSANGDIENS 2026🎄✨Die mooiste deel van Kersfees lê nie in alles wat ons het nie, maar in die Een wat aan ons gegee is. 🤍✨
Kom sing saam, raak stil en herdenk die wonderlike geskenk van Jesus Christus. Laat ons saam die ware betekenis van Kersfees vier!
📅 Sondag, 29 November 2026
⏰ 08:30
📍 NHK Swartkop
En daar is nóg iets om na uit te sien! 🤗
Ons gaan heerlike eetgoed beskikbaar hê:
🧁 Sjokolade en wortelkoek
🥧 Melktert
🥮 Quiche
🍪 Gemengde soetkoekies
🤍 Beskuit
Wil jy graag bestel?
Maak seker jy plaas jou bestelling betyds!
📌 Sluitingsdatum vir bestellings: 22 November 2026
🔗 Die bestellingvorms is beskikbaar: https://forms.gle/xaQs97tcxVUjND9a7
of jy kan jou bestelling by die kerkkantoor plaas.
Moenie dit misloop nie! Ons sien uit daarna om hierdie besondere oggend saam met jou te vier.
Advertisement
Event venue
107 Ireland Laan, Centurion, South Africa
Tickets