Advertisement
Die Broers, Christo, Cobus en Nic Snyman is alombekend vir hul harmonieuse sang en polsende liedjies. Hulle maak van jongs af saam musiek en sing al van laerskool af in kore en het formele opleiding in onder meer klavier, trompet, kitaar en kontrabas ontvang. Hulle was LAAAANKlaas by die Boer gewees, so trek maar jou partytjie-klere aan! En daar is niemand beter as Christo, Cobus en Nic om 'n “party” aan die gang te skop nie!
Advertisement
Event venue
Die Boer, Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South Africa
Tickets