#StayHappening
Sat, 17 Oct, 2026 at 08:30 pm UTC+02:00

Bok van Blerk @ Heroes Live

  • Heroes Live · Kraaifontein
Heroes Live Publisher / Host Heroes Live
Share
Bok van Blerk @ Heroes Live
Advertisement
Twintig jaar terug het "De la Rey" die land op sy kop gekeer, en dinge het nog nooit weer bedaar nie. Van sy vars album Hoor Ons! tot sy rol as generaal Koos de la Rey op die planke van Ons vir Jou, hierdie man bly Afrikaans se onbetwiste storieverteller. Kom sing elke woord saam, van die treffers wat jy ken tot die nuwes wat jy nog gaan leer ken.
Deure: 18:00 | Vertoning: 20:30
Kaartjies: R240-R280
Bespreek jou tafel. Bring jou mense en kom geniet goeie musiek, heerlike kos en 'n lekker atmosfeer.
Advertisement

Event venue

Heroes Live, Shop 1 A, Nitida Avenue, Cape Gate Decor Centre, Kraaifontein, South Africa

Tickets
Concerts, fests, parties, meetups — all the happenings, one place.

Ask AI if this event suits you

Keep the plans coming

More events in Kraaifontein

World Food Day

Sun, 18 Oct at 09:00 am Meals on Wheels Community Services Kraaifontein

Kraaifontein is happening.

See everything else that’s on — concerts, markets, comedy and more.