#StayHappening
Thu, 12 Nov, 2026 at 07:00 pm UTC+02:00

Zaan Sonnekus - Album Launch

  • Menlyn Barnyard · Pretoria
CO Productions Publisher / Host CO Productions
Share
Zaan Sonnekus - Album Launch
Advertisement
Nuwe Musiek - Nuwe Era - Selfde Chaos
Die wag is verby. Zaan Sonnekus se langverwagte nuwe album is hier — en ons launch hom soos ’n mens ’n Zaan-album móét launch. Nie ’n stywe sit-en-klap-hande storie nie. Nie net nog ’n show nie. En definitief nie predictable nie.
Dis nuwe tunes. Big energy. ’n Paar surprises. ’n Lekker crowd. En waarskynlik ’n paar dinge wat ons eerder nie vooraf gaan explain nie. ??
Expect the unexpected.
Vir ONE NIGHT ONLY kry net 240 mense die kans om eerste die nuwe album LIVE te experience.
Dis bevange. Dis loud. Dis lekker. En dis Zaan soos jy hom nog nie gesien het nie.
Slegs 230 plekke - 70 VIP en 160 ander. That’s it!
VIP Ticket sluit in die volgende:
- sitplek by 'n tafel reg voor die verhoog
- eksklusiewe Zaan Sonnekus merchandise item
- 12 x biere per tafel
- 4 x pizza's per tafel
Geen tweede aand nie. Geen “ons catch hom volgende keer” nie.
So kry jou crew. Grab jou tickets.
En kom kyk wat gebeur wanneer ons besluit om ’n album launch ’n bietjie anders te doen.
You really don’t want to miss this one!!
Advertisement

Event venue

Menlyn Barnyard, Palzini, Lois Ave, Tshwane, 0181, South Africa, Pretoria

Tickets
Concerts, fests, parties, meetups — all the happenings, one place.

Discover more events by tag

Ask AI if this event suits you

Keep the plans coming

More events in Pretoria

Seasons of Life

Fri, 13 Nov at 06:00 pm Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa

Pretoria is happening.

See everything else that’s on — concerts, markets, comedy and more.