Advertisement
Langerugskool in Worcester bied aan Worcester Wille Wiele. 'n Feesdag vir motorliefhebbers en die hele gesin! Motoruitstallings, lekker kos, speletjies, stalletjies, wyntuin en vele meer...
28 November 2026
Toegang: R30 per persoon
Kinders onder 5 is gratis.
Tyd: 09:30 - 14:00
Kontak vir Leani Joubert @ 084 568 1929 om betrokke te raak.
Advertisement
Event venue
Distillery Road 8, Worcester, South Africa
Tickets