Advertisement
Waterverf klasKom geniet die oggend saam met ons. Geen ondervinding nodig nie. Ek verf elke stap saam so niemand raak agter nie.
Datum: Dinsdag 27 Oktober 2026
Tyd: 09h00 - 11h30
Plek: Art by Annet, 70 Braam Pretorius Straat, Wonderboom, Pretoria
Koste: R400 As jy my benodighede gebruik of R295 as jy al jou eie goed bring.
Ek vra net dat elke student hulle eie kwaste bring vir elke klas. As jy nie kwaste het nie, sal daar te koop wees in die klas.
Betaling met bespreking
Bespeek by Annet - 076 229 0114
Koffie en tee.word voorsien
Betaling met bespreking.
Kansellasies - Binne 7 dae, kan jy jou klasfooi oordra na 'n ander klas binne die volgende 30 dae.
Minder as 7 dae verloor jy ongelukkig jou klasgeld.
Advertisement
Event venue
Art by Annet, 17 Lundall Cres, Tshwane, 0182, South Africa, Pretoria
Tickets