Advertisement
🌾🧺 MERK JOU DAGBOEK: DIE BOEREMARK KOM WEER!Boer maak ’n plan – en jy kan sommer nou al jou volgende Boeremark-besoeke beplan! 🌱
Kom ontdek die lekkerte van boer tot tafel met vars produkte, heerlike gebak, gebottelde lekkernye en vleis direk van die boer. Daar is altyd iets om te ontdek, iets lekker om huis toe te neem en ’n goeie rede om weer ’n draai te maak!
📅 Merk hierdie datums in jou dagboek:
🌿 31 Oktober | 07:00-12:00 | Markplein
🌿 28 November | 07:00-12:00 | Markplein
🌿 12 Desember | 15:00-21:00| Amfidak
Bring jou inkopielys, maak plek in die mandjie en kom ondersteun ons plaaslike produsente en verkopers.
🚗 Toegang: R20 per voertuig.
Advertisement
Event venue
Eeufeesweg, Groenkloof, Pretoria, 0002 Pretoria, South Africa
Tickets