#StayHappening
Fri, 06 Nov, 2026 at 04:00 pm to Sun, 08 Nov, 2026 at 04:00 pm UTC+02:00

Voluit Vir Jesus Mannekamp Nov 2026

  • Woord in Aksie Pretoria Kampterrein · Pretoria
Fully For Jesus - Voluit Vir Jesus Publisher / Host Fully For Jesus - Voluit Vir Jesus
Share
Voluit Vir Jesus Mannekamp Nov 2026
Advertisement
Manne, die einde van die jaar is in sig. Gaan jy die jaar uitloop op “auto-pilot”, of gaan jy die jaar sterk afsluit in die teenwoordigheid van die Here? 🔥
Sluit aan by die Voluit vir Jesus Mannekamp van 6-8 November. Dit is jou kans om eenkant te kom, die geraas van 2026 agter te laat, en nuwe krag te kry vir die pad vorentoe. Kom ons delf saam in die Woord en breek deur na die roeping wat God vir jou het.
📍 Waar: Woord In Aksie Pretoria Kampterrein
📅 Wanneer: 6 – 8 November 2026
🎟️ Jou kaartjie sluit alle etes en verblyf vir die hele naweek in!
🔗 Bespreek jou plek nou: https://fullyforjesus.com/camps
Advertisement

Event venue

Woord in Aksie Pretoria Kampterrein, Pretoria, South Africa

Tickets
Concerts, fests, parties, meetups — all the happenings, one place.

Ask AI if this event suits you

Keep the plans coming

More events in Pretoria

Keto & Banting Market

Sat, 07 Nov at 09:00 am Cnr. Nellmapius Dr. & Van Ryneveld Ave. Irene, Pretoria, South Africa

Pretoria is happening.

See everything else that’s on — concerts, markets, comedy and more.