Advertisement
VAN DER AVEN KOM NA REEDVALLEY!Maak gereed vir ’n aand vol musiek, kuier en lekker vibes wanneer Van der Aven op 11 Desember die verhoog by Reedvalley betree!
Bring jou vriende, familie en jou beste kuiergees en kom geniet ’n onvergeetlike aand tussen die wingerde. Van der Aven gaan sorg vir die musiek – Reedvalley vir die perfekte atmosfeer!
11 DESEMBER | REEDVALLEY
VAN DER AVEN LIVE
Kos • Wyn • Musiek • Kuier
Kom dans, sing saam en skop die feestyd behoorlik af!
🎟️ Kaartjies by www.reedvalley.com/shows/
Moenie hierdie een misloop nie – 11 Desember is ’n datum vir jou dagboek!
Advertisement
Event venue
ReedValley Farm, R327, 6500 Mossel Bay, South Africa, Reedvalley, Mossel Bay, South Africa
Tickets