#StayHappening
Sat Nov 07 2026 at 05:30 pm to 09:00 pm UTC+02:00

TOO GLAM TO GIVE UP!!

  • The glen venue 190 Corobay Avenue, Garsfontein, Pretoria, 0081 · Pretoria
Magda Calitz  Maak \u2019n Kopskuif Publisher / Host Magda Calitz Maak ’n Kopskuif
Share
TOO GLAM TO GIVE UP!!
Advertisement
✨ TOO GLAM TO GIVE UP!! ✨
Kom geniet ’n aand van inspirasie, vrouwees en selfvertroue!
TOO GLAM TO GIVE UP!! is ’n spesiale jaarlikse vroue-aand, aangebied deur Skuif Jou Kroon Reg, waar vroue geïnspireer word om weer raak te sien wie God hulle gemaak het om te wees, hul waarde te onthou en met groter selfvertroue die lewe aan te pak.
Saam met Magda Calitz, stigter van Maak ’n Kopskuif en Skuif Jou Kroon Reg, gaan ons op ’n vars, humoristiese en herkenbare manier kyk na hoe ons ons onsself sien en hoe ons selftalk ons selfbeeld en selfvertroue beïnvloed.
Ontmoet jou SELF-TALK STALKER!
Daardie stemmetjie in jou kop wat jou laat twyfel, jou met ander laat vergelyk of jou laat wonder of jy goed genoeg is…
Deur humor, herkenbare oomblikke en ’n inspirerende boodskap gaan Magda jou uitdaag om anders na jouself te kyk en jou te herinner aan die vrou wat God jou gemaak het om te wees.
Want soms begin ’n groot verandering met ’n klein kopskuif!
En omdat inspirasie en lekker kuier hand aan hand gaan, voeg ons ’n bietjie ekstra glam by die aand, met ons Pink Carpet, alkoholvrye Glam Mocktails, ’n fotohoek en die geleentheid om saam met ander vroue te lag, te kuier en mooi herinneringe te maak. ✨🥂📸
Een aand. Een keer ’n jaar. Net vir die girls!
’n Aand om geïnspireer te word, jou selfvertroue ’n hupstoot te gee en weer te onthou wie God jou gemaak het om te wees.
Want jy is TOO GLAM TO GIVE UP!!
Bespreek by Quicket OF www.maaknkopskuif.com

Advertisement

Event venue

The glen venue 190 Corobay Avenue, Garsfontein, Pretoria, 0081, South Africa

Tickets
Concerts, fests, parties, meetups — all the happenings, one place.

Discover more events by tag

Ask AI if this event suits you

Keep the plans coming

More events in Pretoria

Jazz night

Sat, 07 Nov at 05:00 pm Pretoria, South Africa

Hike & Hang

Sat, 07 Nov at 06:30 pm Nkwe Pleasure Resort

Pretoria is happening.

See everything else that’s on — concerts, markets, comedy and more.