#StayHappening
Fri Mar 19 2027 at 08:00 pm to 09:00 pm UTC+13:00

Toeka tot Nou Auckland

  • 1 The Promenade, Takapuna, Auckland 0622, New Zealand · Takapuna
SA Events Publisher / Host SA Events
Share
Toeka tot Nou Auckland
Advertisement
AFRIKAANS IS LEKKER 2027: TOEKA TOT NOU (Bruce Mason Center)
Die grootste Afrikaans is Lekker-konserte nóg. Vyf kunstenaars. Een verhoog. ’n Viering van Afrikaans – van toeka tot nou.
In 2027 skryf Afrikaans is Lekker ’n nuwe hoofstuk met ons grootste en mees ambisieuse konsertreeks tot nog toe.
Toeka tot Nou bring vyf van Suid-Afrika se geliefde Afrikaanse kunstenaars saam vir ’n vlagskip-produksie wat die musiek, herinneringe en treffers vier waarmee generasies Afrikaanssprekendes grootgeword het – én die musiek wat steeds elke gehoor laat opstaan, saamsing en deel word van die ervaring.
Op die verhoog:
Steve Hofmeyr, Liezel Pieters, Refentse, Ricus Nel en Karlien van Jaarsveld.
Van die liedjies wat jou terugvat na ’n spesifieke plek en tyd, tot die treffers wat vandag kliphard saamgesing word – Toeka tot Nou is ’n reis deur Afrikaanse musiek en die herinneringe wat daarmee saamleef.
Verwag groot stemme, bekende treffers, lekker saamsing-oomblikke en ’n verhoogproduksie wat pas by die grootste Afrikaans is Lekker-konserte nóg.
Dit is meer as net nog ’n konsert. Dit is Afrikaans is Lekker se vlagskip-konsertreeks vir 2027 – ’n aand waar oud en nuut ontmoet, waar generasies saamkuier en waar duisende kilometers van Suid-Afrika af vir ’n paar uur sommer baie nader voel.
Kaartjies beskikbaar van Maandag 24 Augustus.
Optrede is 7PM by Bruce Mason
Advertisement

Event venue

1 The Promenade, Takapuna, Auckland 0622, New Zealand

Tickets
Concerts, fests, parties, meetups — all the happenings, one place.

Discover more events by tag

Ask AI if this event suits you

Keep the plans coming

More events in Takapuna

Takapuna is happening.

See everything else that’s on — concerts, markets, comedy and more.