Advertisement
Die immergewilde jaarlikse Karnaval by ATKV Buffelspoort vind plaas op 6 Maart 2027 met trots aangebied deur die Rustenburg Gemeenskapskerk. Kunstenaars wat gaan optree is onder andere: Andriette Norman, Zaan Sonnekus, Ricus Nel, Early-B en Hammie Wessels as die seremoniemeester. Moet dit nie mis nie. Kaartjies kos R200 met kinders onder 13 wat gratis toegang verkry.
Advertisement
Event venue
ATKV-Buffelspoort, Koswerf Atkv Buffelspoort, Marikana, 0284, South Africa, Rustenburg
Tickets