Advertisement
Raak vir 70 minute ‘n voyeur as jy inloer by die derde van ses terapeut-sessies van ‘n paartjie wat hulle huwelik van 12 jaar probeer red. Olivia het vir Alan op heterdaad op die kombuistafel met ’n ander vrou betrap. En glo my sy is soos ‘n vasgehaakte plaat wat hom in geen onseker terme en “kleurvolle” taal ‘n oomblik daarvan laat vergeet nie. Voeg hierby ‘n Indiese verhoudingsterapeut Mahesh Maharaj, wat klaarblyklik die beste in die bedryf is met sy “alternatiewe” metodes en dinge draai verseker “Rondomtalie”. (Aandag Voyeurs: nie vir sensitiewe en preutse kykers nie.)Teks & Regie- Rafiek Mammon
Geen O/16 (Taal/vooroordeel/seks)
Advertisement
Event Venue
Die Boer, Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South Africa
Tickets
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.






