VROUEDAG met SUSAN COETZER - SUPER C (Ingesluit verwelkomings glas KWV vonkelwyn)

Sat, 21 Mar, 2026 at 10:30 am UTC+02:00

Die Boer | Durbanville

Die Boer
Publisher/HostDie Boer
VROUEDAG met SUSAN COETZER - SUPER C (Ingesluit verwelkomings glas KWV vonkelwyn)
Advertisement
Voel jy dikwels platgeslaan en oorweldig (selfs al is jy ‘n Christen)? Voel jy jy oorleef net-net en leef nie jou volle potensiaal uit nie? Kom jy gereeld blydskap, lewenslus, passie en krag kort? Dan is dit tyd vir Super C.
Op Saterdagoggend 21 Maart 2026 is Susan Coetzer weer by Die Boer in Durbanville– die keer met haar splinternuwe boek, Super C, onder haar vlerk en ‘n humoristies inspirerende Super C praatjie wat beloof om jou lag - en jou geestelike spiere te prikkel. Sy deel die terugslae en oorwinnings uit haar lewe, die ou gewoontes wat sy moes afleer en die bemagtigende nuwe gewoontes wat sy aangeleer het om van sukkelende (Su)sannie tot Supervrou te ontwikkel.
Bespreek nou jou plek vir Super C –net wat die dokter bestel het om jou stertjie weer te laat swaai.
Deure open 10:30. Dames word verwelkom met 'n glasie KWV vonkelwyn en bestel hul kos. Susan begin 11:00 met haar praatjie.
Vanaf ongeveer 12:30 word kos bedien en dames kan heerlik verder kuier tot 15.00.
Advertisement

Event Venue

Die Boer, Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South Africa

Tickets

Icon
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.

Ask AI if this event suits you:

More Events in Durbanville

Autumn Equinox Half-day Retreat - DURBANVILLE
Sat, 21 Mar at 09:00 am Autumn Equinox Half-day Retreat - DURBANVILLE

129 Murray street, Vierlanden, 7550 Cape Town, South Africa

Family Silent Disco: Autumn Silent Beats
Sat, 21 Mar at 04:30 pm Family Silent Disco: Autumn Silent Beats

Majik Forest

Canik Demo Event
Thu, 26 Mar at 06:00 pm Canik Demo Event

Klipheuwel Road &, Okavango Rd, Durbanville, South Africa

Huismark in Maart 2026
Fri, 27 Mar at 10:00 am Huismark in Maart 2026

12 Giraffe Crescent, Goedemoed

Collective Art Exhibition
Fri, 27 Mar at 02:00 pm Collective Art Exhibition

12 Rembrandt street, Sonstraal, Durbanville

TREE63  unplugged...(with John Ellis)
Fri, 27 Mar at 08:30 pm TREE63 unplugged...(with John Ellis)

Die Boer

Durbanville is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore Durbanville Events