DIE VYFTIGERS met NEIL SANDILANDS, GIAN GROEN, SCHALK JOUBERT en ABEL KRAAMSAAL

Tue, 24 Mar, 2026 at 08:30 pm UTC+02:00

Die Boer | Durbanville

Die Boer
Publisher/HostDie Boer
DIE VYFTIGERS met NEIL SANDILANDS, GIAN GROEN, SCHALK JOUBERT en ABEL KRAAMSAAL
Advertisement
“Die Vyftigers” se technicolor sweefmat vlieg weer, vir oulaasste laas, drie enkelaande in 2026. Die vorige boksemdaais by Die Boer was guit en vroegdag uitverkoop. Gehore landswyd is gedurende 2025 deur dié viermanskap bekoor. Eietydse mitologie is gestig en NOU is jou geleentheid om te kom meemaak aan dié kultuurskat. 4 Kontemporêre muskant-liedjieskrywers, ’n kruiwavol toekennings tussen die lot, iederelk het in 2025 die 50ste merk op die kettie gekerf, wat kan nou verkeerd gaan? Alles! Op die regte manier! Met Gian Groen, Neil Sandilands, Schalk Joubert & Abel Kraamsaal.
In die woorde van Mariana Malan: “Die interaksie tussen die musikante is vars & fris. Hulle praat die taal van jou drome. Jy ervaar ’n jong, loslittige taal wat jou hart laat warm klop en jou voete laat jeuk in ’n formidabele viering van Afrikaanse musiek. “Die Vyftigers” is 50 keer die moeite werd”.
Daar is word slegs drie vertonings van “Die Vyftigers” in 2026 beplan: 31ste Januarie, “Bodemloos” (Grabouw), 24 Maart, “Die Boer” (Durbanville) en tydens KKNK, 31 Maart, by die ABSA Burgersentrum te Oudtshoorn. Kom net.
Advertisement

Event Venue

Die Boer, Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South Africa

Tickets

Icon
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.

Ask AI if this event suits you:

More Events in Durbanville

Canik Demo Event
Thu, 26 Mar at 06:00 pm Canik Demo Event

Klipheuwel Road &, Okavango Rd, Durbanville, South Africa

Huismark in Maart 2026
Fri, 27 Mar at 10:00 am Huismark in Maart 2026

12 Giraffe Crescent, Goedemoed

Collective Art Exhibition
Fri, 27 Mar at 02:00 pm Collective Art Exhibition

12 Rembrandt street, Sonstraal, Durbanville

TREE63  unplugged...(with John Ellis)
Fri, 27 Mar at 08:30 pm TREE63 unplugged...(with John Ellis)

Die Boer

High Tea
Sat, 28 Mar at 11:30 am High Tea

Durbanville Town Hall

Taco's for Tails
Sat, 28 Mar at 12:00 pm Taco's for Tails

Peppa Jack's Tex-Mex Grill & Bar

Durbanville is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore Durbanville Events