Advertisement
🎹 ROCCO DE VILLIERS – DIE OU KLANKBAAN✨ `n Reis van temamusiek, herinneringe en stories
Rocco draai die kraan van nostalgie oop en vat jou terug na radio en TV soos in die ou dae — lank voordat selfone die skerm van vermaak geword het.
📅 Datum: Donderdag, 3 Desember 2026
🕒 Tyd: 19h30
💰 Kaartjies: R250
🎟️ Bespreek nou: https://qkt.io/RoccoKlankbaanCT26
Met bekende temamusiek, herinneringe en stories neem Rocco de Villiers jou op `n nostalgiese reis terug na die klanke wat deel geword het van ons lewens.
`n Moet vir dié wat nie meer kan onthou nie, dié wat wíl onthou en dié wat nodig het om herinner te word.
#RoccoDeVilliers #DieOuKlankbaan #CenturionTeater #ScenarioProductions #AfrikaanseMusiek #LiveMusic #Nostalgie
Advertisement
Event venue
Die Centurion Teater, 123 Amkor Road,Centurion, Gauteng, South Africa
Tickets