Advertisement
Riaan Benadé het musiek in sy bloed, as seun van Franna Benadé en vandag een van die gewildste name in Afrikaanse musiek in eie reg. Sedert sy treffer "Spontaan" die mees-gestroomde Afrikaanse liedjie op Spotify geword het, het Riaan met "Rowwe Bliksem" 'n AITSA-toekenning verower en intussen met splinternuwe musiek soos "Kattebak" en sy samewerking met Ricus Nel op "308" bewys hy is nog lank nie klaar nie. Vanjaar bring hy sy eerlike liedjieskryfkuns en warm verhoogteenwoordigheid na Heroes Live.Bespreek jou tafel, bring jou mense en kom geniet 'n aand vol goeie musiek, heerlike kos en 'n lekker atmosfeer.
Advertisement
Event venue
Heroes Live, Wildman Western Cape, Brackenfell, 7570, South Africa
Tickets
Discover more events by tag
Music in BrackenfellParties in BrackenfellConcerts in BrackenfellLive-music in BrackenfellPerformances in Brackenfell