#StayHappening
Thu, 24 Sep, 2026 at 11:00 am UTC+02:00

Potjiekos Kompetisie

  • 59 Rietspruit, Lochvaal, 1910 Vanderbijlpark, South Africa · Vanderbijlpark
Die Veiling Publisher / Host Die Veiling
Share
Potjiekos Kompetisie
Advertisement
🔥 DIE POTTE GAAN KOOK… EN DIE KOMPETISIE GAAN WARM WEES! 🔥
Die Veiling se POTJIEKOS KOMPETISIE 2026 is hier! 🍲🔥
Dink jy en jou span het wat dit vat om die BESTE POTJIE te maak? Dan soek ons vir JULLE! 😎
📅 UITDUNRONDE: 24 September – Braaidag!
🏆 GROOT FINAAL: 26 September – Boeredag!
🔥 2 spanne per tak gaan deur na die groot finaal!
💰 Inskrywing: R200 per span
👥 Maksimum 4 persone per span
Onthou: SLEGS VUUR! 🔥 Geen vooraf voorbereiding nie – bring alles saam wat jy nodig het en wys ons wat jy om ’n pot kan doen! 😉
🍻 Lekker kuier.
👫 Goeie vriende.
🍲 Beste kos.
🏆 En natuurlik… BRAGGING RIGHTS!
📲 SKRYF NOU IN BY JOU GUNSTELING TAK:
🟢 SASOLBURG: 072 409 2461
🟡 VANDERBIJLPARK: 079 809 4063
🔴 MEYERTON: 067 421 2941
🟢 VEREENIGING: 064 677 7931
Wie gaan die POTJIEKOS KONINGS van 2026 wees? 👑🔥
Tag daai persoon wat dink sý potjie is onklopbaar! 👇😏
#PotjiekosKompetisie #HarrysPub #DieVeiling #Braaidag #Boeredag #Potjiekos #LekkerKuier #VaalTriangle
Advertisement

Event venue

59 Rietspruit, Lochvaal, 1910 Vanderbijlpark, South Africa, Vanderbijlpark, South Africa

Tickets
Concerts, fests, parties, meetups — all the happenings, one place.

Discover more events by tag

Ask AI if this event suits you

Keep the plans coming

More events in Vanderbijlpark