Advertisement
Ons sluit die jaar se kuiers af met 'n lekker gesamentlike piekniek by Centennial Park.Elkeen bring vir hom/haar/hulle eie eetgoed, stoele, komberse.
Die met balle, swingballs, strand krieket/tennis bring dit saam en deel dit met almal.
Ons kuier net almal lekker saam vir die dag!
Ons hoop om die kuierarea langs die eendedam te kry.
Dis lekker beskud en weg van die besige speel/braai area voor die eendedam.
Advertisement
Event venue
Centennial Park, Timaru, New Zealand
Tickets