Advertisement
Olieverf klasKom geniet die oggend saam met ons. Geen ondervinding nodig nie. Ek verf elke stap saam so niemand raak agter nie.
Indien jy 'n beginner is stel ek voor om op A4 te werk.
Datum: Saterdag 14 November 2026
Tyd: 09h00 - 12h00
Plek: Art by Annet, 70 Braam Pretorius Straat, Wonderboom, Pretoria
Koste: R550 As jy my benodighede gebruik of R295 as jy al jou eie goed bring. Jou canvas gaan met growwe tekstuur medium voorberei moet word.
Ek vra net dat elke student hulle eie kwaste bring vir elke klas. As jy nie kwaste het nie, sal daar te koop wees in die klas.
Betaling met bespreking
Bespeek by Annet - 076 229 0114
Kansellasies - Binne 7 dae, kan jy jou klasfooi oordra na 'n ander klas binne die volgende 30 dae.
Minder as 7 dae verloor jy ongelukkig jou klasgeld.
Advertisement
Event venue
Art By Annet, 70 Braam Pretorius St, Tshwane, 0182, South Africa, Pretoria
Tickets