Advertisement
Na 3 suksesvolle Rock vertonings is Nádine terug op die verhoog met Rock 4 “Ladies of Rock”. Die vertoning sluit die grootste rock liedjies van vroulike Kknstenaars in. Ikoniese sterre soos Tina Turner, Fleetwood Mac se Steve Nicks, Patty Smith (Because the night) en meer word almal vereer.Maak gereed vir Nádine se uitsonderlike verhoog energie met haar weergawe van Joan Jett se “I love Rock and Roll”, krag en energie soos die van Blondie Atomic.
Nádine se Rock 4 sluit ook treffers in van Avril Lavigne, Heart, Alanis Morissete en Pink.
Moenie uitmis op hierdie enige in sy soort Rock Konsert nie.
'n Aand met Nádine en Ladies of Rock
Advertisement
Event venue
Die Boer, Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South Africa
Tickets
Discover more events by tag
Live-music in DurbanvilleRock-music in DurbanvillePerformances in DurbanvilleParties in DurbanvilleMusic in DurbanvilleArt in DurbanvilleEntertainment in Durbanville