#StayHappening
Fri, 20 Nov, 2026 at 08:00 pm UTC+02:00

Noord Tot Suid

  • Theatre of Marcellus · Kempton Park
Vonk Musiek Publisher / Host Vonk Musiek
Share
Noord Tot Suid
Advertisement
Maak gereed vir ’n onvergeetlike aand vol musiek, stories en splinternuwe verrassings wanneer Juan Boucher, een van Afrikaans se mees geliefde sangers, op Vrydag, 20 November 2026 om 20:00 by die pragtige Theatre of Marcellus, Emperors Palace optree.
Die vertoning, Noord tot Suid – Waar ons klanke woon, beloof om gehore op ’n musikale reis te neem deur die klanke, emosies en stories wat Afrikaanse musiek so besonders maak.
Juan word op die verhoog vergesel deur die talentvolle Tasché Burger, met wie hy onder meer hul gewilde duet-treffers “Noord” en “Suid” sal uitvoer. Gehore kan ook uitsien na ’n paar opwindende verrassings en nuwe oomblikke wat vir hierdie spesiale vertoning voorberei word.
Noord tot Suid – Waar ons klanke woon is meer as net ’n konsert; dit is ’n viering van Afrikaanse musiek, samewerking en die stories wat ons verbind.
Moenie hierdie besonderse musiekaand misloop nie. Bespreek jou kaartjies nou en wees deel van ’n magiese ervaring waar Afrikaanse klanke werklik tuiskom.
Advertisement

Event venue

Theatre of Marcellus, 1/64 Jones Rd, Kempton Park, 1619, South Africa

Tickets
Concerts, fests, parties, meetups — all the happenings, one place.

Discover more events by tag

Ask AI if this event suits you

Keep the plans coming

More events in Kempton Park

Uiteindelik

Sat, 21 Nov at 08:00 pm Theatre of Marcellus

Kempton Park is happening.

See everything else that’s on — concerts, markets, comedy and more.