#StayHappening
Thu, 31 Dec, 2026 at 06:00 pm to Fri, 01 Jan, 2027 at 02:00 am UTC+02:00

😎Neon Nuwe Jaar Mandjie Dans🥳

  • Warmbadweg Skougronde, Thabazimbi, South Africa · Pretoria
Thabazimbi Landbou Skou Publisher / Host Thabazimbi Landbou Skou
Share
\ud83d\ude0eNeon Nuwe Jaar Mandjie Dans\ud83e\udd73
Advertisement
Hierdie jaar gaan ons Eindig met ñ “Bang” en 2027 Begin met ñ goeie Afskop…🎆
Kom geniet die Mandjie dans hierdie jaar by die Skou Saal🥳
Jy bring jou eie drink en eetgoed, daar sal geriewe wees om te kan braai en vermaak om jou kleingoed besig te hou.
Ingang fooi is vir die geleentheid om te kan lekker kuier, met lekker musiek, lekker ligte, lekker atmosfeer en geen tyd vir moeilikheid makers nie!
Trek jou dans skoene aan…💃🏻🕺🏼
“Dress to Impress”
Daar sal ook bykomstighede by die deur wees om te kan koop indien jy kort-kom.
Daar mag dalk net ñ wenner gekies word wat die beste lyk🤩
Advertisement

Event venue

Warmbadweg Skougronde, Thabazimbi, South Africa, 94 Johnston St, Tshwane, 0002, South Africa, Pretoria

Tickets
Concerts, fests, parties, meetups — all the happenings, one place.

Ask AI if this event suits you

Keep the plans coming

More events in Pretoria

Make Up Masterclass

Thu, 07 Jan at 12:00 am Greenlyn village, Menlo park, Pretoria, Pretoria, South Africa

Pretoria is happening.

See everything else that’s on — concerts, markets, comedy and more.