#StayHappening
Sun, 29 Nov, 2026 at 03:00 pm UTC+02:00

Louis Loock sing Elvis

  • Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa · Pretoria
Fairtree Atterbury Teater\/Theatre Publisher / Host Fairtree Atterbury Teater/Theatre
Share
Louis Loock sing Elvis
Advertisement
Aanhangers word uitgenooi om die onvergeetlike vertoning te beleef, waarin die
bekende Suid Afrikaanse kunstenaar, Louis Loock hulde bring aan die legendariese
koning van Rock & Roll.
Louis Loock se Elvis-vertoning is meer as net ‘n blote nabootsing – dit is ‘n viering
van Elvis se musiek, charisma en nalatenskap. Met kragtige sang, spesiaal
ontwerpte kostuums en ‘n energieke verhoogaanbieding, bring hy die gees van een
van die grootste kunstenaars wat die wêreld nog opgelewer het.
Gehore kan uitsien na ‘n aand gevul met Elvis se grootste treffers, wat van sy vroeë
rock en roll treffers, tot die tydlose ballades en konsertgunstellinge.
Louis Loock se vertoning spreek nie net tot toegewyde Elvis aanhangers nie, maar
ook tot ‘n nuwer geslag wat sy musiek ontdek. Elke vertoning is sorgvuldig
saamgestel en maak gebruik van kitaar en baskitaar spelers om hierdie
buitengewone loopbaan te vereer.
“Of jy al jare lank ‘n Elvis-aanhanger is, of sy musiek vir die eerste keer beleef, my
doel is dat elke persoon die vertoning met ‘n glimlag, kosbare herinneringe, en ‘n
titsel nostalgie sal verlaat.”
“Louis Loock sing Elvis” vertoning is ideaal vir teaters, feeste, korporatiewe
funksies, privaat geleenthede, en bied gehore ‘n aand vol opwinding en wêreldklas
vermaak.
Advertisement

Event venue

Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa, Pretoria, South Africa

Tickets
Concerts, fests, parties, meetups — all the happenings, one place.

Discover more events by tag

Ask AI if this event suits you

Keep the plans coming

More events in Pretoria

Tsonga jokes

Tue, 01 Dec at 12:00 am Pretoria, South Africa

Bearfest SA 2026

Fri, 04 Dec at 10:00 am Plot no 29, Bosveld Street, 0084 Pretoria, South Africa

Pretoria is happening.

See everything else that’s on — concerts, markets, comedy and more.