#StayHappening
Thu, 24 Sep, 2026 at 09:00 am UTC+02:00

Lamb Champs Boland

  • Hoer Landbouskool Boland · Wellington
Lamb Champs Publisher / Host Lamb Champs
Share
Lamb Champs Boland
Advertisement
Lamb Champs Boland bring 100 van Suid-Afrika se beste skaapboere na Hoër Landbouskool Boland vir ’n vol dag se viering in een van die land se mees ikoniese landbou-omgewings.
Jou kaartjie sluit toegang in tot lamproeë van die mededingende spitte. Gaste is welkom om deur die dag porsies te geniet wat by die verskillende spitte bedien word, solank voorraad hou.
• Lewendige optredes deur top SA-kunstenaars
• Toyota Urban Trax-aktivering
• Die skaregunsteling Skaapkop-eetkompetisie
• Die Woldra-kompetisie
• ’n Volledig toegeruste biertent
• Uitstallerstalletjies
• ’n Groot kinderspeelarea
Van 09:00 tot 21:00 is dit ononderbroke vermaak in ’n ontspanne, veilige en familievriendelike omgewing.
Advertisement

Event venue

Hoer Landbouskool Boland, Wellington, Western Cape, South Africa

Tickets
Concerts, fests, parties, meetups — all the happenings, one place.

Discover more events by tag

Ask AI if this event suits you

Keep the plans coming

More events in Wellington

1 law Boss

Fri, 16 Oct at 01:00 am Wellington North, Wellington

Wellington is happening.

See everything else that’s on — concerts, markets, comedy and more.