Advertisement
Jy word hartlik uitgenooi om die wonder en hoop van Christus se geboorte te kom beleef by ons Kerssangdiens in Lake King!
• Sondag, 13 Desember om 17:00
• Anglikanse Kerkgebou op Church Avenue
Na afloop van die diens sal daar heerlike ete wees en kans om weer lekker saam te kuier.
Nooi familie, vriende en ander Afrikaanssprekendes saam om te kom deel in hierdie besondere geleentheid!
Advertisement
Event venue
Lake King, Holy Trinity Community Church 5 Church Avenue Lake King WA 6356 , Esperance, Australia
Tickets