#StayHappening
Fri, 23 Oct, 2026 at 07:00 pm UTC+02:00

Laerskool Eikestad beSING Koorfees

  • Hoërskool Stellenbosch · Stellenbosch
Seatme Publisher / Host Seatme
Share
Laerskool Eikestad beSING Koorfees
Advertisement
Laerskool Eikestad bied aan ons jaarlikse beSING koorfees met gaskunstenaar Jakkie Louw. Kom vier saam fees waar meer as 400 stemme saam klink en musiek maak.
Kore betrokke:
Laerskool Eikestad
Laerskool Beaumont
Laerskool Stellenbosch
Kaartjies R180
Duur: Ongeveer 140 min
Laerskool Eikestad kondig met trots die 3 de jaarlikste beSING koorfees aan.
Hierdie kultuurgeleentheid groei jaarliks en het ontwikkel tot een van die skool se mees verwagte hoogtepunte.
Die hoofkunstenaar van vanjaar se beSING koorfees is die gewilde Suid-Afrikaanse kunstenaar Jakkie Louw, wat 'n onvergeetlike vertoning sal lewer saam met sy orkes en 4 kore - L/S Eikestad jnr en snr koor, L/S Beaumont en L/S Stellenbosch.
Elke koorlid sal ook deel vorm van 'n massakoor en saam ons gaskunstenaar en sy treffers musiek laat lewe op 'n unieke manier.
Sedert die ontstaan van die Laerskool Eikstad beSiNG koorfees is die verhoog al gedeel met Jak de Priester asook Joshua na die reën.
Die beSing koorfees bied die geleentheid vir Laerskool leerders om die verhoog te deel met ons land se top kunstenaars en om deel te vorm van 'n produksie wat die tasbare, positiewe musiek-energie van ons gemeeskap weerspieël.
Advertisement

Event venue

Hoërskool Stellenbosch, Jannaschstraat,Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Tickets
Concerts, fests, parties, meetups — all the happenings, one place.

Discover more events by tag

Ask AI if this event suits you

Keep the plans coming

More events in Stellenbosch

Stellenbosch is happening.

See everything else that’s on — concerts, markets, comedy and more.