Advertisement
Beleef ’n besondere aand van musiek, geloof en samesyn by die Voortrekkermonument.Die internasionaal bekroonde sangeres Amira Willighagen en ’n koor-en orkesensemble, bring ’n roerende musikale ervaring na die Monument op die vooraand van Geloftedag en Kersfees.
Die konsert word afgesluit met die aflê van die Gelofte en die afvuur van die kanon.
🎟️ Kies jou belewenis:
📍 Heldesaal | R250 per persoon
Geniet die vertoning van naderby met ’n gereserveerde sitplek.
📍 Senotaafsaal | R150 per persoon
Volg die vertoning op groot skerms. Sitplek word voorsien.
📍 Markplein | R50 per persoon
Bring jou eie kampstoel, kombers en piekniekmandjie en geniet die vertoning op skerms onder die aandlug.
Bespreking is noodsaaklik.
Advertisement
Event venue
Eeufeesweg, Groenkloof, Pretoria, 0002 Pretoria, South Africa
Tickets