#StayHappening
Thu, 12 Nov, 2026 at 08:30 pm UTC+02:00

JUAN BOUCHER | IN DIE KOMBUIS

  • Die Boer · Durbanville
Die Boer Publisher / Host Die Boer
Share
JUAN BOUCHER | IN DIE KOMBUIS
Advertisement
JUAN BOUCHER | IN DIE KOMBUIS
Juan Boucher bring sy kenmerkende, eerlike Afrikaanse musiek na Die Boer met ’n vertoning vol bekende treffers, nuwe musiek en stories wat diep uit die alledaagse lewe kom.
Met sy nuwe treffer “In Die Kombuis” vier Juan die chaos én die mooi van die lewe binne ’n gesin en verhouding. Die lied neem ons na die hart van die huis, waar ons saam lag, huil, stry, vrede maak en uiteindelik besef wat regtig saak maak.
Dit is ’n storie oor liefde deur al die verskillende fases van die lewe, oor kinders, bekommernisse, drome en die dinge wat ons nie altyd kan beplan nie. Bo alles is dit ’n eenvoudige herinnering: hê mekaar net lief, deur die chaos en die orde.
Kom beleef Juan Boucher se musiek soos dit hoort: eerlik, persoonlik en na aan die hart.
Advertisement

Event venue

Die Boer, Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South Africa

Tickets
Concerts, fests, parties, meetups — all the happenings, one place.

Discover more events by tag

Ask AI if this event suits you

Keep the plans coming

More events in Durbanville

MIXTAPE

Sat, 14 Nov at 08:30 pm Die Boer

BOOK LAUNCH

Tue, 17 Nov at 05:00 am Durbanville Golf Club

Durbanville is happening.

See everything else that’s on — concerts, markets, comedy and more.