Advertisement
JUAN BOUCHER KOM REEDVALLEY TOE!Maak hierdie 26ste Desember ’n aand om te onthou!
Kom kuier saam met ons vir ’n onvergeetlike aand met Juan Boucher LIVE op die verhoog!
🚪 Deure open: 18:00
🎤 Vertoning begin: 20:00
🍽️ Heerlike kos beskikbaar
🍹 Kontantkroeg
🍷 Reedvalley-wyne
🎶 En natuurlik… Juan Boucher LIVE!
Bring jou mense, geniet ’n glasie wyn, lekker kos en vier die feestyd saam met ons!
Advertisement
Event venue
ReedValley Farm, R327, 6500 Mossel Bay, South Africa, The Succulent Eatery, Mossel Bay, South Africa
Tickets
Discover more events by tag
Parties in Mossel BayMusic in Mossel BayChristmas in Mossel BayConcerts in Mossel BayLive-music in Mossel BayWine in Mossel BayFood-drinks in Mossel Bay