#StayHappening
Sun, 22 Nov, 2026 at 02:00 pm UTC+02:00

Johan Liebenberg: Neil Diamond en die Storievertellers

  • Kapstadt Brauhaus Centurion · Centurion
Seatme Publisher / Host Seatme
Share
Johan Liebenberg: Neil Diamond en die Storievertellers
Advertisement
Neil Diamond en die Storievertellers
Wanneer wêreldmusiek en Afrikaanse stories een word
Daar is liedjies wat jou laat sing, liedjies wat jou laat dans, en liedjies wat jou terugneem na ’n tyd, ’n plek of ’n mens wat diep in jou hart bly leef.
Neil Diamond en die Storievertellers bring hierdie wêrelde bymekaar in ’n besondere musikale reis waar die tydlose musiek van internasionale ikoon Neil Diamond ontmoet met die eerlike, rou en poëtiese stories van Suid-Afrika se geliefde Afrikaanse liedjieskrywers.
Van Neil Diamond se onvergeetlike treffers soos Sweet Caroline, Solitary Man, I Am… I Said, Hello Again en Love on the Rocks tot die musiek en lirieke van ons eie storievertellers — Johannes Kerkorrel, Koos du Plessis, Valiant Swart, Theuns Jordaan, Lucas Maree, Coenie de Villiers, Anton Goosen en vele meer.
Dit is musiek wat grense oorbrug, generasies verbind en bewys dat ’n goeie lied geen taal nodig het om jou hart aan te raak nie.
Met Johan Liebenberg aan die stuur word hierdie uiteenlopende musikale wêrelde saamgesnoer in ’n vertoning vol nostalgie, herkenning, humor, hartseer, liefde en hope saamsing-oomblikke
Advertisement

Event venue

Kapstadt Brauhaus Centurion, 130 Akkerboom St, Zwartkop,Centurion, Gauteng, South Africa

Tickets
Concerts, fests, parties, meetups — all the happenings, one place.

Ask AI if this event suits you

Keep the plans coming

More events in Centurion

Centurion is happening.

See everything else that’s on — concerts, markets, comedy and more.