Advertisement
🍻 JAN SE BIERFEES 🍻Saterdag 31 Oktober 2026 | Vanaf 10:00
’n Hele dag se proe, speel en lekker kuier wag by Jan se Skuld in Montana! Bring jou vriende en familie — daar’s vermaak vir oud en jonk. 🧡💙
🍺 Verskillende biere om te proe
🏆 ’n Bierdrinkkompetisie vir deelnemers van 18 jaar en ouer
🏰 Springkastele vir die kinders
🎸 Twee lewendige bands deur die loop van die dag
🎶 Vermaak skop om 13:00 af!
Kom vroeg, kry iets lekker om te eet en maak ’n dag daarvan!
📍 H/v Dr Swanepoelstraat & 3de Weg, Montana, Pretoria
Als is Jan se Skuld sedert 1652.
Alkohol nie te koop aan persone onder 18 nie. Geniet verantwoordelik.
#JanSeSkuld #JanSeBierfees #MontanaPretoria #PretoriaNoord #LekkerKuier
Advertisement
Event venue
545 Third Road, Montana, South Africa, 545 Third Rd, Tshwane, 0182, South Africa, Pretoria
Tickets
Discover more events by tag
Beer in PretoriaParties in PretoriaMusic in PretoriaLive-music in PretoriaFestivals in PretoriaEntertainment in Pretoria