#StayHappening
Fri, 22 Jan, 2027 at 08:00 pm to Sat, 23 Jan, 2027 at 08:30 pm UTC+02:00

JAN BLOHM SOLO - LIEFDE IN LIEDE

  • Die Boer · Durbanville
Die Boer Publisher / Host Die Boer
Share
JAN BLOHM SOLO - LIEFDE IN LIEDE
Advertisement
an Blohm bring weer ’n unieke teaterervaring na Die Boer in Durbanville, waar musiek, poësie en stories uit sy lewe saamvloei. Net Jan en sy kitaar vertel ’n persoonlike verhaal van verlies, verslawing, geloof, hoop en herstel. Deur musiek en woorde neem hy die gehoor op ’n emosionele reis van donkerte na die Lig. Dit is meer as net ’n konsert - dit is ’n rou en opregte verhaal van oorlewing en nuwe begin. Liefde in Liede.
Advertisement

Event venue

Die Boer, Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South Africa

Tickets
Concerts, fests, parties, meetups — all the happenings, one place.

Ask AI if this event suits you

Keep the plans coming

More events in Durbanville

Durbanville is happening.

See everything else that’s on — concerts, markets, comedy and more.