Advertisement
🎤 HALLOUW 30!✨ met Emily in SA
✨ Terug op populêre aanvraag!
Voor jy jou oë – nog sonder plooie en duur serums – kan uitvee, is jy… DERTIG. Goodness.
📅 Datum: Vrydag, 27 November 2026
🕒 Tyd: 19h30
💰 Kaartjies: R200
🎟️ Bespreek nou: https://qkt.io/EmilyNOvCT26
Nou is dit tox en oogroompies, en dating voel soos om laaste vir jou kos in ’n restaurant te wag terwyl die manne vra: “Wat bring JY tafel toe?” Askies tog, meneer, ek is die hele buffet.
En die ergste? Mense noem jou nou “Tannie”. Low-rise jeans en dik highlights is iets van die verlede. Dankie tog ek hoef nie meer my maag in te trek nie – dis eerlikwaar genoeg rede om al my hare af te skeer.
Maar op ’n positiewe noot: ek het nou ervaring. En BAIE materiaal. Genoeg vir ’n heerlike uur se eerlike, skreeusnaakse klets oor dertig word. Sit terug en geniet – hierdie splinternuwe show gaan voel soos ’n glas pinot grigio en skinder op die bank saam met jou beste vriendin.
#Hallouw30 #EmilyInSA #CenturionTeater
Advertisement
Event venue
Die Centurion Teater, 123 Opaal Rd, Centurion, 0157, South Africa
Tickets
Discover more events by tag
Comedy in CenturionPerformances in CenturionTheatre in CenturionTrips-adventures in CenturionTrekking in Centurion