#StayHappening
Sat, 14 Nov, 2026 at 02:00 pm UTC+02:00

FUNDAMENTELE BREINBEGINSELS VIR PASGEBORE BABAS | SUMMERSTRAND

  • 57 Rubin Crescent, Summerstrand, 6001 · Port Elizabeth
BabyGym at Lynette Publisher / Host BabyGym at Lynette
Share
FUNDAMENTELE BREINBEGINSELS VIR PASGEBORE BABAS | SUMMERSTRAND
Advertisement
Hierdie kurrikulum deur BabaGim vier die uiterse belangrikheid van swangerskap, geboorte en die eerste 6 weke. Dit is die mees sensitiewe tyd om 'n kind se fundamentele gesondheid en breinontwikkeling te vorm.
Tydens hierdie werkswinkel van 4 ure sal verwagtende ouers en baba-entoesiaste almal leer hoe om die meeste van die 5 belangrike B's in 'n baba se lewe te maak:
• Brein
• Bevalling (Geboorte)
• Binding
• Borsvoeding en
• Beweeglikheid
Ander onderwerpe sluit in - Die mikrobioom, ‘n baba-vriendelike keisersnee, vel-tot-vel kontak, ondersteuning van die premature baba in die NICU, babamassering, 'n effektiewe besluitnemingsmodel en soveel meer!
AARD VAN DIE WERKSWINKEL
Dit is 'n informele en interaktiewe klaskamerstyl werkswinkel. Dit sluit teoretiese en praktiese sessies in en vrae is welkom.
DEELNEMERS ONTVANG
Die kleurryke boek Breinbeginsels vir Pasgebore Babas, interaktiewe klasnotas, verversings en 'n bywoningsertifikaat.
AKKREDITASIE
Hierdie werkswinkel is geakkrediteer vir CPD-punte deur:
• Die HPCSA/SAMA vir 4 CPD punte
• SAPIK vir 6 CPD punte
• en SACE vir 5 CPD punte.
KLIËNTETERUGVOER
Is hier beskikbaar: https://babygym.co.za/newborn-brain-essentials-testimonials/
SLUIT BY ONS AAN
Datum: Saterdag 14 November 2026
Tyd: 14:00 - 18:00
Adres: Rubinsingel 57, Somerstrand
Koste: R1450
Registreer voor: Vrydag 6 November 2026
OM TE REGISTREER
1. Voltooi asseblief die registrasievorm hier: https://babygym.co.za/babygym-client-babygym-1/?date=14-11-2026&time=02:00%[email protected]
2. Sodra die registrasievorm ontvang is, sal bankbesonderhede voorsien word. Jou registrasie word bevestig sodra jou registrasievorm en bewys van betaling ontvang is.
BEPALINGS EN VOORWAARDES
https://babygym.co.za/babygym-terms-and-conditions/
Indien jy enige vrae het, kontak asseblief vir:
Lynette van Wyk by +27837933320 of [email protected]
Advertisement

Event venue

57 Rubin Crescent, Summerstrand, 6001, 57 Rubin Cresent, Gqeberha, 6001, South Africa, Port Elizabeth

Tickets
Concerts, fests, parties, meetups — all the happenings, one place.

Discover more events by tag

Ask AI if this event suits you

Keep the plans coming

More events in Port Elizabeth

NMB Pride 2026

Sat, 14 Nov at 11:00 am Fairview Indoor Sports Centre

Brunch & Brush

Sat, 14 Nov at 08:00 pm Nelson Mandela Bay Yacht Club