Advertisement
👀 JOU TWEEDE KANS OM SAAM TE FLIEKNIEK! 🎬Het jy nie betyds jou kaartjies gekry nie? Of het jy eers nou gehoor van Fliekniek? Hierdie is jou teken! 😉
Ons het ’n beperkte aantal ekstra kaartjies beskikbaar gestel vir Klein Karoo op die groot skerm.
❤️ Jou mense.
🧺 Jou piekniekmandjie.
🌙 ’n Aand onder die sterre.
🎬 ’n Lekker Afrikaanse fliek.
📅 Vrydag 23 Oktober 2026
🎟️ R95 per persoon
Min ekstra kaartjies. Baie goeie rede om uit te kom!
👉 Bespreek nou voordat hulle weg is!
Advertisement
Event venue
Eeufeesweg, Groenkloof, Pretoria, 0002 Pretoria, South Africa
Tickets