Advertisement
DROOMLAND is terug.Onder die bome. Onder die vlaggies. Duisende siele aan die dans, droom en drink.
Meer musiek. Meer mense. Meer plekke om weg te raak.
En natuurlik, ’n groter goue rivier van laatmiddag-bier.
Droomland is nie net ’n fees nie.
Dis die plek wat in jou neurie lank nadat die laaste noot gespeel het. Dis nuwe vriende, nuwe songs en nuwe dinge om te onthou.
Onder die vlaggies.
Onder die bome.
Onder die invloed.
Advertisement
Event venue
pretoria national botanical gardens, 0184 Pretoria, South Africa, Pretoria, South Africa
Tickets
Discover more events by tag
Festivals in PretoriaMusic-festivals in PretoriaMusic in PretoriaBeer in PretoriaBeer-festivals in PretoriaDance in PretoriaEntertainment in Pretoria