Advertisement
Die Singkamer is terug vir rondte vier, hierdie keer met The Dress Rehearsal. Het jy al ooit gewonder wat regtig agter die skerms gebeur voordat die gordyn oopgaan? Sluit aan by Thys Nortje, Jaid River en Jacob Funk vir ’n aand vol nuwe liedjies, eerlike stories, spontane oomblikke en ’n eksklusiewe kykie na die chaos, pret, en humor wat gewoonlik net agter die verhoog afspeel.
Beleef die vertoning voordat die vertoning begin, waar alles nog moontlik is!
Advertisement
Event venue
Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison- en 13de Straat, Pretoria, South Africa
Tickets
Discover more events by tag
Theatre in PretoriaPerformances in PretoriaPerforming-arts in PretoriaEntertainment in PretoriaMusic in Pretoria